Skip to content
Open
Changes from all commits
Commits
File filter

Filter by extension

Filter by extension

Conversations
Failed to load comments.
Loading
Jump to
Jump to file
Failed to load files.
Loading
Diff view
Diff view
39 changes: 20 additions & 19 deletions src/components/langs/Afr.svelte
Original file line number Diff line number Diff line change
Expand Up @@ -12,12 +12,12 @@

Laai jou data

Begin deur 'n CSV-lêer met jou data op die tuisblad te laai. CSV
is die eenvoudigste en maklikste formaat vir die uitruil van data. Hier is 'n voorbeeld wat jy kan
is die eenvoudigste en veiligste formaat vir die uitruil van data. Hier is 'n voorbeeld wat jy kan
gebruik indien jy nie reeds een het nie.

As jy jou datastel laai en geen etikette sien nie, gaan na veldpassings en verfris die passings. Dit behoort jou ten minste 'n etiket te gee
om mee te begin. Jy kan dan veranderings maak aan veldpassings soos nodig (sien Datavelde hieronder).
Indien jy jou datastel laai en geen etikette sien nie, gaan na veldpassings en verfris die passings. Dit behoort jou ten minste 'n etiket te gee
om mee te begin. Jy kan dan veranderings maak aan die veldpassings soos nodig (sien Datavelde hieronder).

Expand All @@ -30,9 +30,9 @@

Datavelde

Hierdie hulpmiddel gebruik standaard datavelde soos ligging, datum, taksonnaam, ens. en maak gebruik van
Darwin Core-velde so ver as moontlik. Wanneer jy jou data laai, probeer die hulpmiddel om
die velde in jou datastel met die ooreenstemmende etiketvelde te verbind. As jy byvoorbeeld 'n veld genaamd 'localityname'
het, sal die data geskryf word na die veld 'locality'. Die idee is dat jy jou data kan intrek met watter velde jy
Darwin Core-velde so ver as moontlik. Wanneer jy jou data laai,
probeer die hulpmiddel om die velde in jou datastel met die ooreenstemmende etiketvelde te verbind. As jy byvoorbeeld 'n veld
genaamd 'localityname' het, sal die data geskryf word na die veld 'locality'. Die idee is dat jy jou data kan intrek met watter velde jy
ook al het en die hulpmiddel die vergelyking laat doen, sodat jy nie ekstra werk hoef te doen nie.

Expand All @@ -42,7 +42,7 @@

Onthou dat die velde wat jy op die etiket insluit, jou keuse is. Die hulpmiddel benodig ten minste een veld, soos
ligging of taksonnaam, om 'n etiket te genereer, maar andersins is jy vry om te kies en keur soos jy wil.
ligging of taksonnaam om 'n etiket te genereer, maar andersins is jy vry om te kies en keur soos jy wil.

Vir herbarium-etikette kan jy ook velde soos 'dups' insluit om instansies te lys waarheen duplikate gestuur word,
Expand All @@ -56,8 +56,8 @@

Taksonnaamvelde

Taksonname kan op baie verskillende maniere gestoor word. Die hulpmiddel gee prioriteit aan name wat in individuele
rangvelde gestoor word, dit wil sê familie, genus, spesie, ens. (tot subforma vir plante). Alternatiewelik kan jy
Taksonname kan op baie verskillende maniere in 'n datastel gestoor word. Die hulpmiddel gee prioriteit aan name wat in individuele
rangvelde gestoor word, dit wil sê familie, genus, spesie, ens. (tot subforma vir plante). Andersins kan jy
een veld vir die taksonnaam gebruik en die naam daarin stoor ongeag sy rang ('n aparte veld, taksonrang, kan ingesluit word).
Dit word aanbeveel om aparte velde vir die outeursitaat, spesifikasies, akkuraatheid, ens. te gebruik. Jy kan ook enige
opmerkings rakende die identifikasie, literatuurbronne, ens. insluit.
Expand All @@ -67,7 +67,7 @@

Die voorbeelddata is a Google Sheet wat velde insluit
wat deur die hulpmiddel herken sal word, asook 'n paar voorbeelde van rekords. Neem 'n paar oomblikke om deur die
veldopskrifte te gaan en lees die opmerkings wat beskryf hoe elke veld gebruik moet word. Jy is welkom om 'n kopie
kommentaar in die veldopskrifte te gaan wat verduidelik hoe elke veld gebruik moet word. Jy is welkom om 'n kopié
van hierdie bladsy vir eie gebruik te maak (File >> Make a copy).

Om etikette van 'n Google Sheet te maak, moet jy die data eers in CSV-formaat aflaai. Gaan na File >> Download,
Expand All @@ -76,37 +76,38 @@

Die sigblad bevat 'n veld genaamd 'print', wat gebruik kan word vir die kies en filter van rekords om te druk.
Hierdie 3 minuut video wys hoe om in Google Sheets
te filter. Om etikette te druk vir gefilterde rekords, moet jy die rekords kopieer en in 'n aparte sigblad plak
te filter. Om slegs etikette vir gefilterde rekords te druk, moet jy die rekords kopieer en in 'n aparte sigblad plak
voordat jy dit aflaai. Ongelukkig ignoreer Google Sheets enige toegepaste filters en alle rekords
in 'n sigblad word uitgevoer. Jy kan soveel verskillende filters gebruik soos jy wil. Jy wil dalk velde insluit
vir die instituut waar die eksemplare gestoor word en die datum waarop eksemplare gestoor word, om sodoende
in 'n sigblad word uitgevoer. Jy kan soveel verskillende filters gebruik soos jy wil, byvoorbeeld velde insluit
vir die instituut en die datum waarop eksemplare gestoor word, om sodoende
etikette te druk vir groepe eksemplare soos dit in die versameling opgeneem word.

Duplikaat etikette

As jy duplikaat etikette vir elke eksemplaar in 'n reeks wil hê (bv. verskeie insekte van dieselfde spesie wat saam versamel is,
of duplikate van herbarium eksemplare), sal jy 'n veld by jou datastel moet voeg met 'n aantal (noem die veld 'count').
Indien jy nie 'n spesifieke aantalveld het nie, sal die instrument die veld met aantal eksemplare per ouderdom/geslag gebruik.
of duplikate van herbarium eksemplare), sal jy 'n veld by jou datastel moet voeg met 'n aantal (noem die veld 'count' of 'specimenCount').
Indien jy nie 'n spesifieke aantalveld het nie, sal die instrument die veld met aantal eksemplare per ouderdom/geslag of
'dups' (herbarium-etikette) gebruik.

Etiket opsies

Sodra jy jou datastel ingetrek het, sal jy 'n lys opsies sien om jou etiketontwerp aan te pas. Wanneer jy op drukknoppie kliek,
Sodra jy jou datastel ingetrek het, sal jy 'n lys opsies sien om jou etiketontwerp aan te pas. Wanneer jy op die drukknoppie kliek,
sal jou keuses (en veldskakels) gestoor word vir die volgende keer wanneer jy etikette wil druk. Gebruik 'n klein
datastel om die etiketontwerp baas te raak, voordat jy groot groepe etikette maak.

Dit word sterk aanbeveel dat jy 'n klein aantal toetsetikette druk om seker te maak dat jou ontwerp goed werk,
Dit word sterk aanbeveel dat jy 'n klein aantal toetsetikette druk om seker te maak dat jou ontwerp goed werk op papier,
voordat jy groot groepe finale etikette druk.

Druk van etikette

Wanneer jy op die drukknoppie kliek, sal die blaaier die standaard drukdialoog oopmaak. Maak seker dat jy toepaslike bladsygrootte
en kantlyne kies voordat jy druk. Jy kan of direk druk of die etikette as 'n PDF stoor en later druk. Dit word aanbeveel dat die
Wanneer jy op die drukknoppie op die voorskoublad (preview screen) kliek, sal die blaaier die standaard drukdialoog oopmaak. Maak seker dat jy toepaslike bladsygrootte
en kantlyne kies voordat jy druk. Jy kan of direk druk of die etikette as 'n PDF stoor en later kontroleer en druk. Dit word aanbeveel dat die
'Save as PDF'-opsie eerder as die 'Microsoft Print to PDF' gebruik word, aangesien dit beter resultate gee.

Expand Down